Uiterste, Patetiese, Onbetroubare Swak Diens
<p>Uiterse SWAK Diens vanaf Reeds N1 City Tak. Wag nou al 2 Maande vir 'n bakkie wat ons daar gekoop het, en elke keer is daar 'n ander verskoning hoekom ons nog nie die bakkie gekry het nie.. Hulle is veronderstel om die bakkie vandag vir ons te kom aflewer, maar nou is daar weer 'n verskoning. En intussen is ons bakkie wat ons ingeruil het, al 3 weke terug verkoop deur hulle, so ons ry op die oomblik met 'n geleende kar van Reeds rond... Sal nooit weer met hulle besigheid doen nie!!!!!!!!!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)