LL
Landie L

1 reviews | Active since Oct 2020

30 Sept 2022, 12:36

Swak diens

Ons het ons n voertuig gekoop by hulle. My bakkie is by ford ingeboek vir n repair wat daar was toe ons die bakkie gekoop het. Ek het met Mardi gepraat by die workshop afdeling em gevra dat die bakkie asb moet reg weer by vrydag die 30ste September 2022 want die bakkie moet die 1ste Oktober 2022 gaan hy bloemfontein toe want ons mensw moet daar gaan werk. Kry ek die 30ste Sep is oproep dat die voertuig nie reg gaan wees nie. Ek bly s***el om met die werskwinkel bestuurder te praat en.kom net nie deur na hom toe nie. Die bakkie staan al by Ford Roodepoort vanaf die 27/9. Vandat ons die voertuig gekoop het gee hy ons net probleme. En ons het die voertuig nou eers maande.

0
Replies (0)