LV
Lucille V

1 reviews | Active since May 2016

13 Jan 2023, 12:47

Swak diens

Ons het by Action Ford Modimolle aangeklop vir hulp met ona Ford bakkie. Ons is oppad terug huistoe in Mosselbaai. Hulle jet geweier om ons te help. Absoluut swak en onbehulpsaam. Ek het meer verwag van die pragtige dorp se besighede.

0
Replies (0)