Cc
Chantelle chantelle.zaayman

1 reviews | Active since Aug 2024

24 Aug 2024, 12:48

Shout out to the best Sales executive Melinise Cornelius

Shout out to the best Sales executive Melinise Cornelius. Dankie dat jy die koop journey so maklik en gerieflik gemaak her. Jou geduld met al my honderde vrae tot die kort kort in check. Die driver wat jy gestuur het om ons by huis te haal vir die af haal van my voertuig wys net die ekstra my wat jy vir jou kliente stap. Lol die moeilikste deel was om jou naam reg te spreek Melinise. Dankie vir jou uitstekende diens, sal jou vir enige iemand aanbeveel wat in mark is vir nuwe voertuig

0
Replies (0)