LF
Leatitia F

1 reviews | Active since Jun 2018

11 Apr 2023, 11:24

Motor Sales

Ivor van Heerden, BAIE BAIE dankie vir die fantastiese diens wat jy gelewer het. Dit is my dogter se eerste motor koop ondervinding en jy het haar heeltyd soos 'n baie belangrike persoon laat voel. Jy het uit jou pad gegaan om dit so maklik as moontlik te maak. Jy is 'n verkoopsman duisend!!! Wens daar was meer van jou. Weereens BAIE BAIE DANKIE vir die UITSTAANDE DIENS.

0
Replies (0)