LB
Lana B
1 reviews | Active since Sept 2020
07 Sept 2020, 15:13
Mnr en Mev Booysen
Baie dankie aan die uitstekende diens wat daar deur julle aan ons gelewer is met die aankoop van ons Renault Duster. Van die begin tot einde. En na diens is so op en top. Mense wat werklik omgee vir hul kliente. Jocolyn jy is n super verkoops dame.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)