DS
Dalene S

1 reviews | Active since Nov 2016

22 Aug 2024, 11:37

Rekening na 'Paid-up"letter

Wat n onaangename ervaring. Kry 4 mnde na n "Paid-Up"letter n aanmaning ek skuld hulle nog geld !!!!!! Really, hoe swak is n mens se diens dat jy nie eers rekeninge betyds afgehandel kan kry nie.

0
Replies (0)