Swak diens
<p>Ekt so maand terug n bmw x3 gekoop by central motors.Ek wag nogsteeds vir my kar se papiere vir nommer plate.Daar word ook gese ek vind uit vir jou en kry geen terug voering van die verkoops man nie.Daar waas ook gese dat hulle my diesel slips van die vorige kar sou terug betaal word.Die slips is nou skoonveld.Ekt dai tyd gese ekt nie geld om af te kom nie maar hulle sal my geld refund.Dis al 3 weke terug ek wag nogsteeds vir geld.</p> <p>ek is al mooi gevra en mooi gepraat.Die kar staan ook by n plek om voute te laat regmaak so ekt n maand net eenkeer met die voertuig gery.Die voorvenster moet ook vervang word ek al geen terug voering oor dit ook ontvang nie.</p> <p>wat kan ek doen?</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)