GV
GERDA V
1 reviews | Active since Jan 2016
14 Jan 2016, 15:11
ONBEVOEG OM WERK TE DOEN
Ek het op 13 November 2015 die bedrag van R2485,20 aan Centlec betaal vir installasie van elektriese meter.<br> Het die bewys van betaling op dieselfde dag na haar e-pos gestuur. Nodeloos om te se dat ek nounog wag vir installasie, meer as 2 maande later!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)