VD
VAN D
1 reviews | Active since May 2024
30 May 2024, 01:05
100 KVA goed geïnstalleer
Hallo almal, ek gebruik hierdie geleentheid om CENTERWARE PTY LTD aan te beveel vir almal wat 'n Silent Generator benodig Tshepo en die span was puik met die aflewering en installering van ons 100KVA 3-fase stil kragopwekker met outomatiese s***elaar. Ek kon vir niks anders vra nie. Die tegnici was ongelooflik Dankie ouens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)