EE
ELize E
1 reviews | Active since Sept 2023
06 Sept 2023, 13:58
Vele dank aan CE Motor Clinic vir die uitstekende diens!! Alles van die begin af toe ek my Honda CRV gekoop het tot die einde, dit laat diens, en kleinighede vervang het baie goed afgeloop
Vele dank aan CE Motor Clinic vir die uitstekende diens!! Alles van die begin af toe ek my Honda CRV gekoop het tot die einde, dit laat diens, en kleinighede vervang het baie goed afgeloop. Clifford het my ondersteun met die aankoop van my voertuig en het my heeltyd op datum gehou van elke verwikkeling. Die kar was boonop so mooi skoon na die tyd. Werklik beindruk met die flukse en vinnige diens. Sal CE Motor Clinic met graagte en beslis aanbeveel. 🤗🫡
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)