eC
elsie C

1 reviews | Active since Oct 2015

09 Dec 2016, 14:49

ccma laat my vuil voel

<p>waarvoor staan dit ccma want dit is beslis nie om mense wat onregverdig afgedank is te beskerm nie na c botha se onregverdige afdanking deur Zenda badenhorst eienaars van verskeie resturante en king pie feanchises in bloemfontein in Junie 2016 is daar voorsorg getref deur Zenda Badenhorst dat sy mislei is deur sogenaamde unie verteen woordigers by die universiteit van die Vrystaat wat verhoed het met stories deur die sogenaamde unies dat c botha nie haar saak binne 30 dae by die ccma aangemeld het nie en toe dit wel gedoen is, is c botha deur die ccma versoek om 'n beëdigde verklaring af te lê vir die rede dat dit nie betyds aangemeld is nie dis gedoen en die ccma het die saak aanvaar c botha was verteenwoordig deur shakes hass en sipho grootboom (SALIPSWU) TRADE UNION en na maandelange gesukkel het c botha die saak gewen en ook verloor aangesien c botha net 'n betaling van ses weke moes aanvaar sy kon nie eers haar saak stel nie en vertel van die verlies aan inkomste nie die kommisaris het net die uit**** gegee en dis al hierdie mense kom met alles weg hulle het baie besighede en geld en die ccma het nie gedoen wat sogenaamd in di Rapport ver**** oor gedoen word nie alles leuens mense julle kan nie vertrou op die ccma nie hulle gee nie om nie almal eet seker nou lekker middagete saam by treats een van z badenhorst se resturante</p>

0
Replies (0)