EL
Elmarie L

1 reviews | Active since Dec 2018

18 Dec 2018, 12:46

loan

Goeiedag = Ek wil graag n klagte aanmeld van n leningsplek wat na vele onderhandelinge vir my gese het betaal R 1000.00 oor dan word lening uitbetaal binne 2 ure. Na ek die gelde inbetaal het waar die persoon vir my gese het is daar allerhande verskonings en nogsteeds geen betaling ontvang nie. Na ek vandag gese het vir my R1000-00 terughe wil hul dit nie teruggee nie. ek kan nie nog beskostig om ook daardie geld te verloor nie omdat ek dit by iemand anders geleen het om te betaal vir die cbt loans. hoe moet ek maak om my gelde terug te kry elke sent is kosbaar vir my baie dankie laat weet my asb dringend. Dankie Elmarie

0
Replies (1)
EL
Elmarie L's update08 Jan 2019, 09:46
Reviewer Update
Good day can you cancelled the previous review will sort out myself. Thank you