JS
Joanne S
1 reviews | Active since Mar 2015
05 Mar 2015, 10:42
Vreeslik Dankie
Eerstens wil ek julle opreg bedank vir die oneindige hulp in die skoonmaak van my naam en vir u wonderlike geleentheid om aan te beweeg met my lewe, en vir die wat dit vir my moontlik gemaak het om voertuig finansiering te bekom. Die wyse waarop my skuld fasiliteit hanteer is baie professioneel baie sorgvuldig gedoen en ook behulpsaam<br> Ek kan eerlik s? dat sonder Credit Clear en die kundigheid van die volle span sou dit nie moontlik gewees het nie.<br> \Dankie ouens Jy is AWESOME"!!!!"""
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)