CJ
Charmaine J

1 reviews | Active since Sept 2015

14 Sept 2015, 12:00

Baie Dankie

Ek wil net baie dankie se vir die uitstekende diens wat julle aan my gelewer het,en ek wil ook vir Dianne Kruger insluit en dankie se,ek waardeer dit baie.<br> Baie baie dankie vir vriendelike en professionele diens .....en sommer dankie ook dat u my Agent is en dat u my oortuig het om nie te kanseleer nie. Ek verstaan regtig waar al die voordele beskibaar aan my nou...... Mooi dag verder...<br> <br> Nogmaals baie dankie

0
Replies (0)