BG
Bruwer G

1 reviews | Active since Sept 2016

13 Sept 2016, 02:05

Met Skyfies of Roofies?

Cattle Baron Eden Meander

Nooit in my lewe so ervaring beleef soos die day. Die blonde dame wat my, my vrou sowel as vriende bedien kom so ewe vriendelik aan gesweef na ongeveer 10min we wag, Hi julle jammer dat julle moes lank wag... Hahaha

Dit omdat die persoon by die ontvangs staan en so openlik haar gesig staan en stukkend krap met haar vingers wat sy nou nou aan my bord gaan slaan natuurlik! End krap krap vir 50 minute wat ons daar kon uithou get die ******s nice eens n druppel seep of water gewaar nie.

Skyfies of Roofies saam jou rump?

Uuurghh sies man!!!

0
Replies (1)
BG
Bruwer G's update13 Sept 2016, 02:31
Reviewer Update

Jammer vir all die typos die dekselse predictive text... Sal dit nog baas raak!!