sG
s G
1 reviews | Active since Oct 2011
18 May 2015, 12:37
I dont even know where to start ...
So, ek besluit om my ou vir sy verjaarsdag na die Cattle Baron te neem. Wat 'n totale ramp! Eerstens het die bestuurder 'n onvanpaste aanmerking gemaak, tweendes was die tafel, wat ek vir 4 bespreek het, net vir 3 gedek, die kos was koud (waarvoor ons 'n uur gewag het), ek het gevra en betaal vir 'n brandewyn steak...ek wag nou nog vir die brandewyn sous en die vlam :) en die beste....die kelner het gemoan oor sy tip...dit was die slegste diens ooit. Wat 'n verleentheid vir my ou wat ek so graag wou bederf vir sy verjaarsdag! Ek moes heel aand op my lip byt om nie 'n \scene"te maak nie. <br> <br> Tip vir die eienaar: As julle nie loadshedding kan hanteer nie"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)