ML
Micaela L

1 reviews | Active since Nov 2021

18 Nov 2023, 08:44

SLEGTE DIENS!

!!!BAIE ONAANVAARBAAR, SEGTE DIENS!!! Ons trou 9 Maart 2024, ons het gaan kyk na Castle de Wildt in September 2023 en alles vasgemaak met management om die hele Castle de Wildt vir ons gaste en die honeymoon suite uit te book. Alles was gereël en gaste se name was alankal geplaas en deurgegee. Toe ons nou al die kostes wou betaal, laatweet hul ons daar het nou iemand anders het die plek bespreek. WAAR OP AARDE? Ons besprekings was dan vasgemaak met die bestuurder en nou moet mens ander klaarmaak plek en verblyf soek vir hoeveel gaste.

Ek sal NIE Castle de Wildt vir enige iemand voorstel nie. Hulle gee nie om oor jou planne nie, hulle is net geldgierig.

BAIE SWAK MANIER VAN BESIGHEID DOEN!

0
Replies (1)
Castle de Wildt
Castle de Wildt's reply23 Apr 2025, 13:19
Official
Goeie dag
Waardeer jou terugvoering