1 reviews | Active since Jun 2016
Vernedering en slegte diens
<p>Ek en my man was geroof van ons selfone en besittings in mosselbaai. In nood het ek vir my 'n tablet gaan koop by George Cash converters. Na 12uur het ek hulle gebel en gese die tablet laai nie fb en whatsup nie toe ruil hulle vir my die produk met n 2handse produk. Binne 7 dae vind ek die tablet het n ingeboude virus. Ek het die ingeboude virus gestop dan wil die tablet nie werk nie. Maar Cash converters weier om die foutiewe tablet terug te neem en beskuldig my dat ek op onwetigge sites gegaan het. </p>
Good Day
The issue has been resolved by the store.
Looking forward to doing more business with you.
Regards
Tia Hocanin
Senior Brand Manager
Good Day
The issue has been resolved by the store.
Looking forward to doing more business with you.
Regards
Tia Hocanin
Senior Brand Manager
