tT
taniamoller T

1 reviews | Active since Jan 2017

22 Feb 2017, 21:57

Pateties!

<p>Desember het my man n Cash Advance op sy foon gevat, was nood. Maandag 19/02/2017 gaan haal ek die foon. Kom by huis en Charge foon, sit hom aan toe is die foon geblok! Daar is n Vodacom Protect ding op die foon, ek bel Vodacom en hulle se ek moet foon invat... Ek los dit toe tot volgende oggend en na so gesukkel het ek toe die Protect ding afgekry deer die hele foon te reset. Vandag 21/02/2017 bel my man Vodacom en sal hulle vir hom se daar is **** gesearch en daar is MTN sim kaart ingesit dishoekom Vodacom geblok het nou wat doen ek nou want daai foon is onder waarborg dis n splinter nuwe foon, nou as daar fout is kan ek nie die foon terug vat waar ek hom gekoop het nie want sodra jy n ander netwerk insit verval jou waarborg.</p> <p>Hulle is veronderstel om jou goed te bere maar daar word rond gedinges op n mens se fone!!! Daar is Cameras in daai winkel, werk dit ooit?</p> <p>Regtig wanneer gaan besighede ophou om mens so in te doen en hulle kom daarmee weg.</p> <p> </p>

0
Replies (1)
Cash Converters Southern Africa
Cash Converters Southern Africa's reply20 Mar 2017, 08:26
Official

Good day

Apologies for not responding to you earlier. We were having trouble logging onto Hellopeter.

Kindly let me know if your issues has been sorted out. If not, we will escalate it to the store owner and the regional operations manager.

Regards

Tia Hocanin