LB
Lynette B

1 reviews | Active since Jul 2015

12 Jul 2015, 12:59

Bianca jys n ster

Bianca Wentzel. Die vriendelikste pop in Mountainview rustenburg tak van cash converters. Flinke diens met die mooiste glimlag wat nie maklik van daai gesiggie afgevee kan word nie. Dankie vir jou flinke diens. Hulpvaardigheid.Bereidwilligheid om daai ekstra myl te gaan om jou kliente gelukkig te hou. Jys waarlik een van die beste personeel lede waarop cash converters baie baie trots op kan wees. Bly altyd so vriendelik. Jy gaan ver kom. Nogmaals dankie Bianca

0
Replies (1)
Cash Converters Southern Africa
Cash Converters Southern Africa's reply16 Jul 2015, 13:43
Official
Hello Ogies24,

Good afternoon Lynette

Thank you for taking the time to post this compliment on Hellopeter. It isn't everyday companies receive such lovely messages about their staff.

I have posted this compliment on our internal website for all to see.

Have a great day.

Kind regards

Tia Hocanin
Cash Converters
Brand Manager Southern Africa