1 reviews | Active since Nov 2016
BAD CUSTOMER SERVICE

moet nooit na cash converters at mall & Reds hul diens is slegters as sleg geen menslikheid en geen mensverhouding nie.

ek het my goed n ruk terug ingegee om geld op te leen ek bel toe die 24ste Oct 16h17 om dit terverleng vir 10dae die persoon aan die anders kant se dis gedoen toe my man gaan om dit te betaal word hy in kennis gestel dat ons goed op vloer staan en ons labtop is klaar verkoop want dis toe nooit verleng nie.

nou wil ek my goed gaan haal maar moet vloer kostes betaal asg van hul nalatingheid.

ek het bewys op my foon dat ek die 24ste 16H17 gebel het maar die manager by die winkel wil niks weet nie sy se dis nie hul skuld nie nou skielik is daar n plakkat op by die winkel wat se jy moet hul mail as jy iets wil verleng mag nie bel nie.

Ek het nog nooit sulke slegte diens gekry by n ander winkel soos by Cash Converters Mall & Reds nie.

Good day
Thank you for taking the time to lodge your complaint on Hellopeter.
I have sent this complaint to the regional operations manager and the store owner. They will be in contact with you asap.
Regards
Tia Hocanin
Brand Manager

net soos ek gedink het geen terugvoer van CASH CONVERTERS MALL & REDS die slegtes diens wat n mens kan kry het ek by hulle gekry - mense moet nie julle tyd mors met CASH CONVERTERS MALL & REDS nie nadat ek my kamp vrieskas gehaal het mos ek nogsteeds agter hulle aanbel om krag kabel by hul terug te kry nadat hulle vir my gese het ek het nie een saam gestuur nie.
GEEN KLIENTEDIENS NIE