aa
adri.dirker adri.dirker
1 reviews | Active since Jun 2016
14 Jun 2016, 05:56
CASBAH ROADHOUSE ANNLIN
<p>Daar is ons en my ouers in die koue uit oppad na Cashab om die Groupon te gaan gebruik wat ek gekoop het by Cashab Roadhouse Annlin. Net lekker gaan sit en na ons Groupon verwys toe die sogenaamde bestuur wat swak anagetrek is en glad nie goed kan praat nie ons meedeel dat die eienaar besluit het om die Groupon te kanselleer. Ons het maar opgestaan en by 'n ander plek gaan eet. Ons het besluit om hulle nog 'n kans te gee nadat ons al vele kere van te vore baie teleurgestel was met die diens en kos wat mens by hulle kry. Hulle kos - veral die kerries en pregos het 'n mens al baie siek gehad in die verlede. Wel ek kan hulle belowe dat hulle ons nooit weer sal sien nie. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)