BS
Brenda S

1 reviews | Active since Jul 2022

31 Jul 2022, 15:45

AMAZING

Anneri, Kobus. Casablanca manor.

Were even to begin. Julle is AMAZING. Daar is nie ander woorde vir dit nie. Ons sal nooit genoeg kan dankie sΓͺ oor hoe spesiaal julle ons trou dag gemaak het nie. Van dag 1 af het julle seker gemaak om julle bruidspare spesiaal te laat voel.

Ons het soveel komplimente gekry oor hoe lekker die kos was. Weereens die kos was AMAZING. Ek dink nie daar is beter daar buite nie.

Ek is so bly ons het gekies om hierdie spesiale dag by julle te deel. Julle venue is SO mooi, die tuin is stunning.

Julle het soveel moeite vir ons gedoen en niks was ooit te veel.

As enige iemand nog wonder of hulle hier moet trou, here is your sign to say β€œYES” to Casablanca manor.

Ons sien julle definitief op ons huweliks herdenking vir nog lekker kos. 😍

Letterlik net dankie dankie dankie. πŸ‘πŸ‘πŸ‘

0
Replies (0)