1 reviews | Active since Sept 2016

30 Sept 2016, 11:12

Bad service

<p>Ek het my kar gaan laat was die 29/09/2016. Betaal R400 en toe ek my kar gaan haal toe het hulle my engin se liewer afgebreuk se hulle is jammer sal vir die skade betaal volgende dag hulle my sorry eienaar se dis eie risko maar ek het niks geteken nie.</p>

0
Replies (0)