BP
Bertus P

1 reviews | Active since Oct 2011

26 Jul 2019, 10:57

Tracking unit removed without Cartrack following up.

Ek het my voertuig gekoop en die tracking unit laat instaleer volgend die versekering se vereistes. Daar was n elektroniese probleem op die voertuig. die agente het die eenheid verwyder omdat hulle vermoed het dit was die tracking unit wat probleem veroorsaak het.

In so geval, moet die tracking maatskappy s***el om uit te vind waar is die voertuig en hoekom werk die eenheid nie. Hulle het nie. Die diens wat hulle moes lewer,(waarvoor ek betaal het) was nie gelewer nie. Hulle was ter fout. Ek het hulle ges***el nadat ek met die versekering gepraat het om hulle in te lig die eenheid is verwyder. UITSTEKENDE DIENS. En nou.... nou moet ek betaal.? rerig?

0
Replies (2)
Cartrack
Cartrack's reply26 Jul 2019, 11:00
Official
 We note your concern. Please accept our apology for the inconvenience. We will be in contact shortly and are confident that this matter will be resolved. 
Kind regards 

The Cartrack Team 
Cartrack
Cartrack's reply26 Jul 2019, 11:06
Official
 We note your concern. Please accept our apology for the inconvenience. We will be in contact shortly and are confident that this matter will be resolved. 
Kind regards 

The Cartrack Team