ME
Marise E
1 reviews | Active since Jan 2020
06 Mar 2023, 11:37
Swak diens
Catrack het aan my voertuig gewerk ..my dsshboard rattle..ek kry oproepe wat se my signal is weg ..my battery is glo foutief ..maar het desember 2022 n nuwe battery in ge sit ...januarie is die unit vervang maar my dash isnog nie reg gemaak nie
Cartrak verdien zero stars Hoop catrack se ceo ****ak my
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Cartrack's replyOfficial
06 Mar 2023, 13:52Goeie middag,
Dankie dat u ons in kennis stel van u diens ervaring. Ons maak verskoning vir enige ongerief en sal dadelik ondersoek instel en die probleem probeer oplos en regstel.
Groete,
Die Cartrack Span

Cartrack's reply06 Mar 2023, 13:52
Official
Goeie middag,