ES
Engela S
1 reviews | Active since Nov 2020
24 Mar 2021, 11:40
Puik Kliente diens
Paul van Zyl van Car Track hoofkantoor Beste Kliente diens in lang tyd Baie dankie vir die manier wat jy my vrae geantwoord het en ook jou vriendelike manier van praat
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Cartrack's replyOfficial
24 Mar 2021, 14:42 Goeie middag,
Dankie dat u ons in kennis stel van u diens ervaring. Ons waardeer dit opreg en sal seker maak dat Paul, sy kollegas en bestuur bewus is van u terugvoer. Baie dankie vir die kompliment.
Groete,
Die Cartrack Span

Cartrack's reply24 Mar 2021, 14:42
Official
Goeie middag,