RVDW
Rachael Van Der Westhuizen

1 reviews | Active since Oct 2015

05 Oct 2015, 01:29

Helde tussen ons

Ek was vandag in `n kar ongeluk +- 10-15KM voordie tolhek naby swartruggens, regte voorwiel het gebars, ek is oor die pad in die aankomede verkeer voor `n swart Cartrack bakkie verby,en het `n boom regs voor met my rooi golfie getref. Die impak het die stuurwiel teen my bors forseer, ek het erggelik gesukkel om te kan asem haal weens die beperkte ruimte wat my bors kon beweeg. Die bestuurder van Cartrack het stil gehou en my te hulpgesnel \dame is jy okay"was die eerste woorde wat ek kan onthou"

0
Replies (1)
Cartrack
Cartrack's reply07 Oct 2015, 16:31
Official
Hello RachaelvanderWes,

Thank you for taking the time to submit your comments.

We sincerely appreciate your feedback and wish you a speedy recovery.

Kind regards,
Minette van Dalen

Best regards,