1 reviews | Active since Dec 2015
Goeie dag. Graag wil ek net weet hoe vat julle geld vat 2 verskillende bank rekeninge vir die selfde cartrack rekening ?. Ek soek dit reg asap !!!! 1 rekening vat julle R273.90 en die 2 de rekening R311.40 julle het R585.30 gevat. <br> Ek soek antwoorde ASAP<br> <br> Ander probleem is ons word nooit gebel as die knoppies gedruk word. Word nie gebel as die battery nie gekoppel is nie. Ek raak nou moeg vir cartrack.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.