A
Adri

1 reviews | Active since May 2024

05 Aug 2024, 12:41

Device test

Ek het gehoor dat cartrack nie die regte location het waar jou kar is nie en dat jy in die eerste 3 maande jou device moet toets dis nou n jaar later wat ek dit hoor.het gebel nou en Nkateko Dosi het my verseker my kar staan in my yard baie dankie vir die hulp Nkateko Dosi

0
Replies (1)
Cartrack
Cartrack's reply05 Aug 2024, 12:46
Official
Good day,

Thank you for taking the time to give us feedback. We appreciate your compliment and will inform Nkateko Dosi, management, and staff of your review.

Kind regards,
The Cartrack Team