EP
Eugene P

1 reviews | Active since Feb 2021

15 Feb 2021, 16:10

Cartrack Service Sucke

Ok, ek doen normaalweg nie hierdie nie. Ek was by Cartrack vir 2 jaar. My eerste kar het ek in Junie gekry en toe in Desember daarna die twede een. Toe ek die twede kar kry begin ek agter kom dat die eerste kar se tracker nie reg werk nie toe ek sien hoe die twede kar werk, hy is delayed en soms werk hy net glad nie. Ek begin toe die ding monitor en so gaan n maand of twee verby. Volgende ding wat ek weet log my app op die foon uit en ek sukkel toe om saam met Catrack die password te recover en so gaan nog n paar maande verby. In lockdown 2020 rondom Mei begin ek met Cartrack om te probeer die faulty tracker uitsort. Hulle wou my toe R600 vir n call-out vra wat ek voel is onredelik omdat die tracker van die begin af nie reg werk nie, ek het dit so vir hulle verduidelik. Ek sukkel toe 2 maande om ordentlike reaksie uit hulle te kry en my te help om die ding uit te sort tot op die punt waar ek toe die CEO moet ****ak. Weer gaan amper twee maande verby, hoeveel emails en oproepe. Intussen het ek my debit order reverse vir twee maande nadat ek in 2 jaar amper R5000 betaal het aan die een tracker wat nooit reg gewerk het nie. Catrack het my pas oorhandig nadat hulle my subskripsie eventually ge kanseleer het. Ek word van Oktober 2020 ongeveer 4 na 6 keer n dag gebel deur Catrack deur verskillende mense en elke keer moet ek my storie verduidelik en dan kom daar niks van nie net om n uur later nog n oproep te vat en WEER my ou hartseer storie te vertel en daar dan net weer niks van kom nie. Ek voel Cartrack harrass my, ek blok die nommer maar hulle kan mybsteeds ****ak op daai nommer. Ek weet nie meer wat om te doen nie, enige raad? Van my af, BLY SO VER MOONTLIK van hulle af weg. Wat sou hulle doen as die voertuig gesteel raak? Kom Cartrack, kom ons sort nou die ding uit! Ander post ek maar weer hieroor!

0
Replies (1)
Cartrack
Cartrack's reply15 Feb 2021, 17:28
Official
Good day, 
We note your concern. Please accept our apology for the inconvenience. We will investigate and are confident that this matter will be resolved. 

Kind regards 
The Cartrack Team