mM
mjmbritz M

1 reviews | Active since Nov 2016

11 Dec 2019, 12:51

Cartrack se swak naverkoop diens.

So is ek n getroue klieënt van Cartrack. Elke maand betaal ek gereeld. Verloor my werk 13 maande terug. Tot op n punt betaal ek my Cartrack. Ek s***el en lig hulle in dat ek GEEN bron van inkomste het nie en sodoende nie verder enige betalings kan maak nie. Ek word ingelig dat ek die volle bedrag moet betaal om die ****rak te eindig. Bank het reeds my voertuig terug geneem. Hulle is astrant en uiters onbeskof. Varke!! Kry pas n sms dat ek die volle bedrag moet betaal want ek is reeds oor gegee aan die krediet buro. Weens swak betalikg. Hoe brein dood kan mense werklik wees. Of word n ras kaart gespeel. Ek weet nie ek vra!!!????? Mense het te veel mag om oor jou lewe regter te speel.

In my lewe maak ek nooit weer van Cartrack gebruik nie, nog minder beveel ek hulle aan. Klomp rekenaars wat na geen rede luister nie. Swak diens

0
Replies (2)
Cartrack
Cartrack's reply11 Dec 2019, 14:18
Official
 We note your concern. Please accept our apology for the inconvenience. We will be in contact shortly and are confident that this matter will be resolved. 

Kind regards 

The Cartrack Team 
mM
mjmbritz M's update11 Dec 2019, 22:38
Reviewer Update
And after this, i got a stinking letter from cartrack telling me my name will be on ITC asap. I will never ever use Cartrack ever again.