CS
Cindy S

1 reviews | Active since Oct 2022

04 Sept 2025, 18:02

Cartrack lewer geen dien maar vat jou geld.

Cartrack is die slegste besigheid in Suid Afrika hulle steel van hulle kliente. Hulle is baie vinjig om n tracker in jou kar te laat sit en sodra jy n probleem kry met die eenheid kom hulle nooit om dit reg te maak nie. Na n jaar dan moet jy betaal om die eenheid reg te maak. Jy kan nie hulle dienste net staak nie dan moet jy n boete betaal vir die tyd perk wat hulle ****rak nog geldig is maar hulle dien geen diens nie. Ek het hulle laat weet my eenheid werk nie van dat hy 2maande in my kar was. Ek het elke week gevra wanner stuur hulle iemand uit maar hulle het nooit nie ek moes vir 3 jaar betaal vir GEEN DIENS. my ****rak eindig in september ek het hulle in April ge****ak en gevra hoelank voor die tyd moet ek kennis gee. Daar is gese 1 maand. Ek het hulle ge****ak en gese ek kanseleer nou moet ek nog n maand betaal. Hulle steel van hulle kliente tot madat die ****rak verval het. Moenie hulle dienste gebruik nie. Jy gaan betaal vir 3 jaar vir geen diens.

0
Replies (1)
Cartrack
Cartrack's reply04 Sept 2025, 18:14
Official
 Good evening 

Thank you for making us aware of this issue. Please accept our apology for the inconvenience. We will investigate and are confident that this matter will be clarified.

Kind regards
The Cartrack Team