1 reviews | Active since Sept 2017
BAD SERVICE
Dit is nou die derde week in 'n ry wat ek my cartrack stelsel probeer uitsorteer nadat ek die 21ste September ges***el het om my stel te toets, wat hulle toe opgetel het dat hy nie werk nie! Hulle stuur toe dieselfde dag 'n agent uit om die stelsel te kom herstel, ek bel weer Dinsdag 22 September om hom te toets en hy werk nogsteeds nie! Is vir die lang naweek weg gewees met die voertuig met die cartrack stelsel in en weer terug gekom. Ek word elke maand gedebiteer vir iets wat nie werk nie en elke keer wanneer ek inbel word ek van bakpoort na stuurpoort deur ges***el en wag nou nog vir iemand om my te s***el op die land lyn om dit uit te sorteer want ons mag glad nie ons sellulere fone gebruik by die werk nie! Cartrack se diens is power...... hoe gaan hulle my voertuig terug kry indien iets moet gebeur as hulle nie eers hulle stelsels reg kan reguleer nie????????????
We note your concern. Please accept our apology for the inconvenience. We will investigate and are confident that this matter will be resolved.
Kind regards
The Cartrack Team
We note your concern. Please accept our apology for the inconvenience. We will investigate and are confident that this matter will be resolved.
Kind regards
The Cartrack Team
