1 reviews | Active since Jul 2015
Audi 1999
Ons het 'n aansoek gedoen by Cars2Suit in Jan 2014 vir 'n motor. Mr. Erasmus is goedgekeer vir 'n motor van R60 000.00. (Alhoewel ons beide ge-swartlys is) Ons het dus 'n Audi A4 1999 gekies. Die paaiment was R3 078.00 \insurance""; voltooi. Die Audi het 4-5 weke by hul gestaan. Toe ons die motor terug kry; was die helfde van die foute op die motor nie gedoen nie. Ek het verskeie kere ges***el;en Steven het elke keer gese dat hy my sal ****ak sodra hul 'n opening het. Ekt weer ges***el en Kobus het my ingelig dat Steven nie meer daar werk nie. Ons het einde Maart 2015 nie 'n paaiment betaal nie. Op 13 April '15 is ek genader by my werk deur 2 mans waarvan een man (Jason) baie groot en fris is met tattoo's om die voertuig te verwyder. Hul het geen hofbevel of papier werk gehad nie. Ekt die eienaar Deon ges***el en hyt versoek dat ons R8000 (dubbel paaiment + R2000 vir die 'repo mans) moet betaal voor ons die voertuig kan terug kry. """
