FP
Frikkie P

1 reviews | Active since Feb 2016

26 Feb 2016, 22:40

Carpe Diem Properties is useless

My ma se Woonstel is verhuur deur Carpe Diem Properties, hulle kry elke maand hul kommissie maar daar word nie inspeksies of routine checks gedoen as huurders kennis gee nie, hulle laaste huurder het nooit sy deposito betaal nie, nou sit ons met n woonstel wat ons moet uitverf en regmaak. Hulle het net skouers opgetrek en gese ons moet hulle maar prokureurs toe vat. My ma is n pensioenaris en kan dit natuurlik nie bekostig nie en hulle weet dit, Carpe Diem Properties vat net jou geld en doen niks verder nie, as daar probleme is met huurder bel hulle ons en ons moet probleme opklaar, juis die rede hoekom hulle aangestel is, sodat ons nie dit hoef te doen nie. Sal Carpe Diem Properties nie aan enige iemand voorstel nie hulle is onbetroubaar.

0
Replies (0)