AvdW
Anma van der Westhuyzen

1 reviews | Active since Dec 2020

21 Dec 2020, 14:58

CARMON HARDON _ STEEL GELD

Slegste diens ooit van CARMAN HOMAN Sy woon in Warmabd Bela-Bela - Op Tabazimbi se Pad uit het sy n winkel (langs Jakals dans Pub) Waar jy goed maak vir Troues/Huis etc. Ek het in Januarie na haar winkel toe gegaan en goed bestel vir my troue in Oktober 2020. Dit was n runner asook 2 sjampanje glase. Ek die volle bedrag van R600 betaal. Ek het in Maart voor Lock down getrek na Pta en haar laat weet sodra sy klaar is om die goed net vir my te pos. Geen antwoord van haar gekry tot en met einde Junie nie. Syt gese dis reg.. So het ek heeltyd gesukkle op Whatapp om haar te vra wanneer kry ek dit. TOT VANDGA TOE GEEN PRODUK VAN HAAR AF GEKRY NIE. Sy antwoord nie n persoon se whatapp nie. My verloofde het haar n paar keer gebel en elke keer sê sy sy sal dit pos... So het my verloofde gebel en toe begin sy ons block. Maak my so ongelukkig dat mens op Facebook sê jys n kind van God en so wys sy day sy STEEL. Sy steel my Geld (geen geld terug gekry na ek so gatvol geraak het om heeltyd te vra waar my goed is ) Ek waarsku almal om nie na haar toe te gaan vir produkte nie, help eerder iemand anders wat eerlik is.

0
Replies (0)