1 reviews | Active since Sept 2024
Martie
Dischem het in hulle uitgawe 11/7 tot 11/8/2024 geadverteer as jy koop by Dischem of Baby City vir R1000 of meer dan kry swanger ma baba sak en R3000 se bykomstighede.Dus op daai voorwaarde dat ons dus by Baby City aankope vir meer as R1200 gedoen het.Geen sak was dadelik beskikbaar Na amper n maand het ons n sak gekry met n paar samples.Dus hier waar die drama begin.Ek het dadelik begin navrae doen en het met seker 15 verskillende persone emails gestuur en gevra waar is die R3000 se goed.Dischem Careline Tracey en Veronica het my meegedeel dus n fout en hulle verwys dit na hulle marketing departement Niks het gebeur.Ek het feitlik daagliks emails aan Dischem Careline gestuur maar geen emails geantwoord.Uit die bloute kry ek n email van Anika ook van Dischem careline wat sê sy het dit verwys na Dischem Sunward Park.Ek het dadelik geantwoord en gevra hoekom Dischem Sunward Park.Weereens my nie geantwoord.Gister 9 Sept het ek email gekry van Juanita du Preez ook van careline gekry wat sê probleem is opgelos.Dus absoluut onwaar.Hierdie complain is nog oop en ek wil met n bestuurder praat.Seker van die begin van hierdie gebeure 20 oproepe gemaak om met n bestuurder te praat.Bestuurders nie in.Het gevra dat hulle my terug s***el en nog steeds nie Dit is absoluut patetiese diens van Dischem se kant af en valse advertensie.Hier moet dadelik opgetree word anders vat ek dit nog verder
- Waiting for response
- Waiting for response
