VYFSTER DIENS
<p>Het my Volkswagen city golf die 11de Mei 2016 vir 'n diens gevat by Car Service City Linden. Jackie en Norman het my so laat tuis voel en die diens was 5 ster. Daar is aan die foute gewerk wat ek genoem het, kwotasie is als mooi uit een gesit en verduidelik vir my, baie dankie Norman vir dit. Jackie, sy laat die kliënt so tuis voel. Ek het spesiaal van Vanderbijlpark gery om my kar by julle te diens, en was die moeite werd. Wat van 'n Car Service City in die Vaaldriehoek? Met nog mense soos Jackie en Norman. </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)