RM
Rose M
1 reviews | Active since Oct 2022
21 Oct 2022, 11:06
puik diens, word baie waardeer
Die agent wat my navraag hanteer het, was baie geduldig met my, behulpsaam en het my altyd op die hoogte gehou. Ek waardeer haar diens opreg. Dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)