AJ
Anri J
1 reviews | Active since Jan 2017
09 Aug 2020, 08:24
Vriendelike maar *** diens
Vriendelike maar nie betroubaar nie. Het n kar by hulle gekoop in Januarie toe werk die battery nie (nie eers die kar se battery nie) toe breek die starter in Jullie en nou weer die battery. Ek sal almal wat by hulle koop aanraai om te kyk of als reg is voor julle die kar vat. Ons het hulle vertrou en kyk nou.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)