1 reviews | Active since Jul 2024
Agterstallige betaling van 3jaar
Capstone seeds in Natal is die swakste betalings maatskappy wat ek ken.
Ek het in Febr 2021 die eerste vrag saad aan hulle verskaf en die laaste vrag Mei 2021 gelewer.
Tot op datum Julie 2024 is nog nie al die betalings gemaak vir die lewering van die saad nie.
Na hulle is Febr 2021 na die saad in massa kom kyk het en n monster geneem het om te bepaal of hulle dit kan skoon maak al dan nie.
Die skoon maak is nie n probleem nie en die saad is gelewer.
Na maande se gesukkel en besoeke op die perseel het ek van die geld ontvang.
Na nog maande tot jare is weer klein bietjie geld ontvang. Waardaar toe n verskoning is van die saad was te "vuil" die skoon maak val nou op my wat nie so bespreek was nie.
So ek wil net alle persone waarsku wat met hulle wil besigheid doen. Hulle bly nie by hulle woord nie en hulle wil nie betaal nie en soek heeltyd skuiwergate om nie te betaal nie.
