HG
Hardus G

1 reviews | Active since Mar 2009

10 Aug 2015, 11:11

Unwanted call - rude salesperson

Vandag 10 Augustus - 'n vakansiedag, word ek lastig geval deur Steven van Capital Max. Behalwe die hoe gaan dit en goed met jou, begin hy met die woorde dat ek deur die Beurs genomineer is vir 'n geskenk van R5000. Dan begin hy met goed van aandele en konsultante ens. Wanneer ek dit egter van die hand wys begin hy weer net van voor af. Ek noem toe dat ek nie belangstel in 'n konsultant of iets nie, maar dat ek wel die R5000 geskenk sal gebruik om self op die beurs te bel?. Op die punt beeindig hy die oproep sonder om verder te noem hoe die R5000 aan my deurgegee gaan word.<br> <br> Ek het die gesprek opgeneem.<br>

0
Replies (0)