TH
Tina H
1 reviews | Active since Oct 2015
13 Oct 2015, 20:19
dink die call centre is n kleuterskool
Dag se mense ek will net se indien iemand jou s***el om te hoor of jy Werk soek oppas dat dit nie iemand is van capital max nie. Hulle is n call center wat aandele verkoop. Sodra jy daar in is verwag hulle die onmoontlike. En as jy dit nie regkry nie word daar op jou gegil en geskreeu. Ek persoonlik dink dit nie reg nie. Wil almal net waarsku teenoor hulle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)