LB
Louis B
1 reviews | Active since Sept 2015
28 Sept 2015, 12:54
Capiltal Max daag nie op vir afspraak
Om verder by te voeg. Indien jy dan n afspraak maak daag hul eenvoudig nie op nie. Hul weier om enige ****ak details te gee - kan dus nie opvolg nie. Ongeveer 6 weke gelede gebeur. hulle het my vandag 28Sep2015 weer gebel het met Allen gepraat en hy sal glo terug kom na my en verduidelik wat gebeur het
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)