CL
Charmaine L
1 reviews | Active since Oct 2021
28 Feb 2023, 15:12
Wysiging van bankbesonderhede by Capital Legacy
Ek het my bankbesonderhede opgedateer en Shandre Steenkamp het my daarmee gehelp. Dit het seepglad verloop en kan regtig hulle aanbeveel. Uitmuntende diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Capital Legacy's replyOfficial
28 Feb 2023, 16:00Hi Charmaine,
Vreeslik baie dankie vir jou wonderlike terugvoering op ons diens. Ek sal beslis dit met Shandre en die res van die span deel!
Ek hoop jy het n fantastiese dag!
Natasha Thysse
National Manager-Customer Care and Complaint

Capital Legacy's reply28 Feb 2023, 16:00
Official
Hi Charmaine,