H
Hester
1 reviews | Active since May 2022
13 May 2022, 08:26
Testament
Justin Grobler het my al die nodige antwoorde gegee oor die voordele en nadele van die polis wat ek met hulle het. Daarna was die keuse maklik. Dankie vir sie tyd en geduld om die polis beter te verstaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Capital Legacy's replyOfficial
17 May 2022, 15:34Hi daar Hester,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek sal dit definitief met Justin en die res van die span deel.
Lekker daggie,
Natasha Thysse
National Manager - Customer Care and Complaints

Capital Legacy's reply17 May 2022, 15:34
Official
Hi daar Hester,