HR
Hendrina R

1 reviews | Active since Mar 2012

29 Aug 2025, 03:12

Swak diens en geen aftikaans sprekendes wat help nie

Ek is al meer as 3/4 jaar by hulle ek probeer die laaste 6 maande om uit te vind oor n trust :: hille ****ak jou om jou gewete te sis daarna is hulle tjoepstil:: daar is geen afrikaanse kommunikasie nie :: uiters swak:: gaan ek al my geld terug kry sou ek hulle kanselleer want ek sien my kinders gaan vreeslik sukkel as ek sterf omhulle te kry om iets te doen. N klomp ****mers

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply29 Aug 2025, 07:00
Official
Hallo Hendrina,

Dankie dat u hierdie saak onder ons aandag gebring het. U klagte is genoteer en vir interne ondersoek opgeskaal. Ons neem u bekommernisse baie ernstig op.

’n Lid van ons span sal binnekort met mevrou in aanraking kom om verdere bystand te verleen en om te verseker dat hierdie saak so vinnig en professioneel moontlik opgelos word.

Lesego Mabaso
Senior Spanleier: Kliëntesorg