JG
Jeremy G

1 reviews | Active since Sept 2021

06 Sept 2021, 15:40

Mev Hendriks

Uitstekende diens verrig deur Mnr Justin Grobler. Sal hoogs aanbeveel. Weereens dankie.

0
Replies (1)
Capital Legacy
Capital Legacy's reply07 Sept 2021, 08:20
Official
Goeie More Mev Hendriks, 

Baie dankie vir jou terugvoering, ek deel dit definitief met Justin en die res van die span!

Lekker daggie, 

Natasha Thysse
National Manager - Customer Care